Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de

Oor Grense (eBook)

'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering

(Autor)

eBook Download: EPUB
2018
288 Seiten
Jonathan Ball (Verlag)
978-1-86842-887-8 (ISBN)

Lese- und Medienproben

Oor Grense - Ton Vosloo
Systemvoraussetzungen
10,99 inkl. MwSt
(CHF 10,70)
Der eBook-Verkauf erfolgt durch die Lehmanns Media GmbH (Berlin) zum Preis in Euro inkl. MwSt.
  • Download sofort lieferbar
  • Zahlungsarten anzeigen
Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront.
In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om dié groep – wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is – te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen.
Naspers moes ook op kommersiële vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers belê in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot 'n groep wat vandag finansiële belange regoor die wêreld het. Dít sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroeë tagtigs vir sodanige vernuwing gelê het nie.
Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwêreld in 'n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, 'n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.
Erscheint lt. Verlag 5.9.2018
Verlagsort London
Sprache Afrikaans
Themenwelt Literatur Biografien / Erfahrungsberichte
Literatur Romane / Erzählungen
Wirtschaft Betriebswirtschaft / Management Wirtschaftsinformatik
Schlagworte Afrikaans • Afrikaner • Apartheid • Autobiografie • beeld • besigheid • boeke • City Press • Die Beeld • Die Burger • druk-media • Herinneringe • Identiteit • Kaapstad • koerant • koerante • koos bekker • Kultuur • LEWE • media • Media24 • Memoir • M-Net • nasionalisme • naspers • Nelson Mandela • Nie-fiksie • nuus • onderhandelinge • oorgang • Oor grense • Pik Botha • politiek • PW Botha • Rapport • RAS • redaksie • Redakteur • Suid-Afrika • Taal • Tencent • Ton Vosloo • Transvaal • verandering • Verwoerd • Vosloo • WVK
ISBN-10 1-86842-887-7 / 1868428877
ISBN-13 978-1-86842-887-8 / 9781868428878
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
EPUBEPUB (Wasserzeichen)
Größe: 2,7 MB

DRM: Digitales Wasserzeichen
Dieses eBook enthält ein digitales Wasser­zeichen und ist damit für Sie persona­lisiert. Bei einer missbräuch­lichen Weiter­gabe des eBooks an Dritte ist eine Rück­ver­folgung an die Quelle möglich.

Dateiformat: EPUB (Electronic Publication)
EPUB ist ein offener Standard für eBooks und eignet sich besonders zur Darstellung von Belle­tristik und Sach­büchern. Der Fließ­text wird dynamisch an die Display- und Schrift­größe ange­passt. Auch für mobile Lese­geräte ist EPUB daher gut geeignet.

Systemvoraussetzungen:
PC/Mac: Mit einem PC oder Mac können Sie dieses eBook lesen. Sie benötigen dafür die kostenlose Software Adobe Digital Editions.
eReader: Dieses eBook kann mit (fast) allen eBook-Readern gelesen werden. Mit dem amazon-Kindle ist es aber nicht kompatibel.
Smartphone/Tablet: Egal ob Apple oder Android, dieses eBook können Sie lesen. Sie benötigen dafür eine kostenlose App.
Geräteliste und zusätzliche Hinweise

Buying eBooks from abroad
For tax law reasons we can sell eBooks just within Germany and Switzerland. Regrettably we cannot fulfill eBook-orders from other countries.

Mehr entdecken
aus dem Bereich
Datenanalyse für Künstliche Intelligenz

von Jürgen Cleve; Uwe Lämmel

eBook Download (2024)
De Gruyter (Verlag)
CHF 73,20
Digitale Geschäftsmodelle auf Basis Künstlicher Intelligenz

von Christian Aichele; Jörg Herrmann

eBook Download (2023)
Springer Fachmedien Wiesbaden (Verlag)
CHF 53,70
Wie Sie Daten für die Steuerung von Unternehmen nutzen

von Mischa Seiter

eBook Download (2023)
Vahlen (Verlag)
CHF 38,95