Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Apocalypse at the end of the street - Marieta Nel

Apocalypse at the end of the street

(Autor)

Buch | Softcover
240 Seiten
2024
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-637-00443-5 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
’n Splinternuwe versameling van die beste Engelse gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Sally Partridge, Fanie Viljoen, Mia Arderne, Hannes Barnard ... en nog meer!
’n Splinternuwe versameling van die beste Engelse gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die hoërskool!In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Sally Partridge, Fanie Viljoen, Mia Arderne, Hannes Barnard ... en nog meer!Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders, vir beide huistaal- en eersteaddisioneletaal-sprekers. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat

Marieta Nel, ’n voormalige onderwyseres, is ’n kenner op die gebied van letterkundeopvoeding op skoolvlak. Sy het verskeie hoog-aangeskrewe studiegidse geskryf en is die medesamesteller van die gewilde kortverhaalbundels Sweef, Skreeu en Die Perfekte Brander.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Pretoria
Sprache englisch
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Gedichte / Lieder
Schulbuch / Wörterbuch
ISBN-10 0-637-00443-4 / 0637004434
ISBN-13 978-0-637-00443-5 / 9780637004435
Zustand Neuware
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR)
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich