Die Natuurlewe van Suider-Afrika
Seiten
2016
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-354-2 (ISBN)
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-354-2 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Hierdie veldgids tot die natuurlewe van Suider-Afrika, jare lank al 'n vertroude metgesel van natuurliefhebbers, is nou omvattend bygewerk. Dit bied beskrywings en akkurate illustrasies in volle kleur van meer as 2,000 plante en diere asook verspreidingskaarte vir die meeste groepe. Elke hoofstuk het sy eie kleurkode om naslaan te vergemaklik en uitkenmerke in die beskrywings is in vetdruk. Elke hoofstuk is geskryf deur 'n kenner op sy gebied. Al die vernaamste plant- en diergroepe is ingesluit: Laer ongewerweldes; Spinnekoppe en ander spinagtiges; Insekte; Varswatervisse; Paddas; Reptiele; Voels; Soogdiere; Grasse, biesies, varings en swamme; Veldblomme; Bome.
Vincent Carruthers is 'n bekende omgewingskundige en die skrywer van bydraes aan verskillende gesiene publikasies en boeke, onder meer Frogs & Frogging in Southern Africa en Complete Guide to the Frogs of Southern Africa, uitgegee deur Struik Nature. Hy dien op die raad van 'n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van 'n bestuurs-konsultasiefirma. In 1989 het die Soologiese Vereniging van Suider-Afrika die gesogte Stevenson-Hamiltonmedalje aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursooloog.
Erscheinungsdatum | 19.11.2016 |
---|---|
Zusatzinfo | 1200 illustrations |
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Natur / Technik ► Natur / Ökologie |
Schulbuch / Wörterbuch ► Lexikon / Chroniken | |
ISBN-10 | 1-77584-354-8 / 1775843548 |
ISBN-13 | 978-1-77584-354-2 / 9781775843542 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
über 500 faszinierende Gesteine, Minerale, Edelsteine und Fossilien
Buch | Hardcover (2023)
DK Verlag Dorling Kindersley
CHF 39,90
vollständig aktualisierte Neuausgabe mit den zusätzlichen …
Buch | Softcover (2023)
Westend (Verlag)
CHF 30,80