Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Sterre en planete - Hennie Maas, Willie Koorts, Kobus Olckers, Japie van Zyl

Sterre en planete

Buch | Softcover
248 Seiten
2017
Naledi (Verlag)
978-0-928316-92-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
RSG amptelike publikasie. Die eerste van sy soort in Afrikaans gebaseer op die nou 18 jaar weeklikse radio program oor sterrekunde, baanbrekers in sterrekunde, groot teleskope en ruimteteleskope. Heelal; teleskope; sterre; planete en onlangse ontdekkings in die heelal. Diepruim navorsing, sterrekunde in Suid-Afrika (die rol van teleskope soos SALT en SKA). Een van RSG se gewildste programme!. Bydraers is wereldbekende figure in hierdie area, o.a. Dr Japie van Zyl van NASA - die Amerikaanse buiteruim agentskap. Hy kom spesiaal SA toe vir die bekendstelling.

Deelnemers is: prof. Matie Hoffman van die Fisika Departement van die Universiteit van die Vrystaat, die Digital Planetarium en die Boyden Sterrewag, Willie Koorts van die Suid-Afrikaanse Astronomiese Sterrewag, Kobus Olckers - ‘n sonweer wetenskaplike in Florida, Amerika en Dr Japie van Zyl - direkteur van die Sonnestelsel verkenning by die Jet Propulsion Laboratory van NASA in Kalifornie. Die boek se redigeerder is die programleier van Sterre en Planete, Hennie Maas.

Erscheinungsdatum
Verlagsort Tygervalley
Sprache Afrikaans
Maße 137 x 213 mm
Gewicht 444 g
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Weltraum / Astronomie
ISBN-10 0-928316-92-0 / 0928316920
ISBN-13 978-0-928316-92-6 / 9780928316926
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Die große Bild-Enzyklopädie mit mehr als 2500 Fotografien und …

von Martin Rees

Buch | Hardcover (2021)
DK Verlag Dorling Kindersley
CHF 69,90