Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Die Koekiefles - Lisa Clark

Die Koekiefles

(Autor)

Buch | Softcover
112 Seiten
2017
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0664-9 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Die Koekiefles is 'n versameling van meer as 90 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die resepte is gebruikersvriendelik en glad nie ingewikkeld nie - enige iemand kan dus die koekies bak, nie net ervare bakkers nie. Die Koekiefl es herinner aan die dae toe 'koekiebak' terapeuties en 'n belangrike deel van die lewe was.

Lisa Clark het meer as 16 jaar ondervinding in die kreatiewe bedryf as 'n spesialiskos- en dekorstilis. Danksy haar agtergrond as 'n sjef en 'n produkontwikkelaar vir 'n voedselkleinhandelaar beskik sy oor die vermoe om resepte vir tydskrifte en kommersiele produsente te ontwikkel. Sy kombineer haar passie vir ontwerp en vaardighede in kos-, interieur- en dekorstilering in advertensies en besigheidsomgewings.

Inhoud: Gunstelinge; Gesond; Soutig; Tuisstyl; Deftig.

Erscheinungsdatum
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Backen
Sachbuch/Ratgeber Essen / Trinken Themenkochbücher
ISBN-10 1-4323-0664-2 / 1432306642
ISBN-13 978-1-4323-0664-9 / 9781432306649
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
50 Rezepte für Kuchen, Torten, Tartes und mehr

von Kati Neudert

Buch | Hardcover (2024)
Edition Michael Fischer (Verlag)
CHF 27,90
400 Rezepte, die garantiert gelingen!

von Hedwig Maria Stuber

Buch | Hardcover (2022)
BLV ein Imprint von GRÄFE UND UNZER Verlag GmbH
CHF 39,90