Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte - Germarie Bruwer

Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte

(Autor)

Buch | Softcover
144 Seiten
2016
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0514-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Die skrywers neem alledaagse items en gee dit 'n kinkel. Die projekte is geskik vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot die met meer gevorderde vaardighede. Die skrywers is innoverend en inspirerend en gebruik verskillende materiale om gewone voorwerpe in iets anders en mooiers te omskep.
Die skrywers neem alledaagse items en gee dit 'n kinkel. Herwinning en hergebruik is sleutelterme in hul ontwerpe. Soos hulle se: "Tendense kom en gaan, maar jy moet in jou huis leef - maak dit dus 'n geriefl ike ruimte wat kan groei en saam met jou verander." Die projekte is geskik vir alle handwerk- en dekor-entoesiaste, van beginners tot die met meer gevorderde vaardighede. Die skrywers is innoverend en inspirerend en gebruik verskillende materiale om gewone voorwerpe in iets anders en mooiers te omskep. Daar is iets vir almal: of jy verkies om projekte aan te pak met 'n handsaag en 'n koordlose boor, handwerkpapier en 'n sker, of met 'n naald en delikate afwerking. Hulle verskaf idees sodat jy projekte volgens jou eie styl en behoeftes kan aanpas. Pragtige fotografi e, bondige instruksies en besondere ontwerpe beeld ruimtebesparingstegnieke, gebreide toumatte, gestoffeerde sitplekke, gestempel teels, nuwerwetse buitesitplekke en nog vele meer, uit.

Germarie Bruwer is 'n binnehuisontwerper, 'n selfdoen-fanatikus en 'n webjoernaalskrywer. Margaux Tait is 'n dekor- en leefstylstilis, grafi ese ontwerper, fotograaf en entrepreneur. Saam het hulle Homeology ontwerp - 'n deel van idees en kreatiewe uitlaatklep wat daarop gemik is om liefhebbers van kuns, handwerk, dekor en ontwerp te inspireer Dit is hul eerste boek.

Voorwoord; Gereedskap; Berging; Mure; Geur; Meubels; Beligting; Afdrukke; Tekstiel; Groen; Afronding. Projekte sluit in: Geskenkstasie, Uitdostrommel, Jasstaander, Vrolike vuurherd, Fotomuur, Flesbrander, Tussie-mussie, Nuwe ottoman, Kombuiskasopknapper, Diepknoopkopplank, Driepootlamp, Papier mache-hangligte, Stemmige lanterns, Breekgoedstempels, Groenteafdrukke, Gebreide toumat, Vals Franse tafellinne, Boomskywe, Feestelike vetplantkrans, Bamboeslatwerk, Lui losoortreksel, Allermooiste tafelverfraaiing.

Erscheint lt. Verlag 1.1.2016
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Hausbau / Einrichten / Renovieren
Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Heimwerken / Do it yourself
Sachbuch/Ratgeber Freizeit / Hobby Kreatives Gestalten
ISBN-10 1-4323-0514-X / 143230514X
ISBN-13 978-1-4323-0514-7 / 9781432305147
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
Inspiration für einfache Sternstunden

von Sif Orellana

Buch | Hardcover (2024)
BusseSeewald (Verlag)
CHF 55,90