Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika - Chris Stuart, Mathilde Stuart

Stuarts se Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

Insluitend Angola, Zambië & Malawi
Buch | Softcover
456 Seiten
2015 | 2nd edition
Struik Nature (Verlag)
978-1-77584-112-8 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Groter suider-Afrika is ryk aan soogdierspesies, byna 400- wat almal in hierdie ten volle bygewerkte, omvattende veldgids ingesluit is. Uitgebrei om spesies in te sluit wat in Angola, Zambie and Malawi voorkom, dit is ook uitvoerig hersien om die volgende in te sluit: nuwe bevindings en taksonomie, hersiene verspreidingskaarte en baie nuwe foto's, kleurkodes om families te groepeer, simbole vir groottes en spore, foto's van skedels, gegroepeer om vergelyking makliker te maak, volledige beskrywings van elke spesie bied insig in sleutelkenmerke vir uitkenning, tipiese gedrag, voorkeurhabitat, kos wat geeet word, voortplanting en lewensduur.

Chris en Mathilde Stuart is bekende skrywers 'n verskeidenheid boeke oor die soogdiere van Afrika, natuurlewe en bewaring, en ook van wetenskaplike en gewilde artikels. Baie van hul tyd word daaraan bestee om dwarsoor die wereld te reis op soek na wilde soogdiere en om hul bewaringsdoelwitte te bevorder. Besoek www.stuartonnature.com.

Erscheint lt. Verlag 27.3.2015
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Natur / Ökologie
Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
ISBN-10 1-77584-112-X / 177584112X
ISBN-13 978-1-77584-112-8 / 9781775841128
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
über 500 faszinierende Gesteine, Minerale, Edelsteine und Fossilien

von Ronald L. Bonewitz

Buch | Hardcover (2023)
DK Verlag Dorling Kindersley
CHF 39,90
vom Wald her die Welt verstehen. Erstaunliche Erkenntnisse über den …

von Peter Wohlleben; Pierre L. Ibisch

Buch | Softcover (2023)
Ludwig (Verlag)
CHF 39,20