Seep, skuim en skrop – natuurlike produkte vir jouself en die huis
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-4323-0201-6 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
QR ('quick response')-kodes word ingesluit met skakels tot internetvideos waar die maak van die produkte gedemonstreer word.
Nicole Seabrook is 'n gekwalifiseerde aromaterapeut en werk sedert 2001 in die gesondheids- en skoonheidsindustrie. Sy bedryf haar eie salon vanuit die noordelike voorstede van Kaapstad, waar sy ook werkswinkels vir basiese aromaterapie, natuurlike produkte en die maak van seep aanbied. Nicole het haar eie reeks vir natuurlike produkte, Nature's Way Wellness, wat aromaterapie- en natuurlike produkte aan spa's in die Wes-Kaap voorsien. Seep, skuim en skrop is haar eerste boek.
Oor natuurlike velsorg; Die oorsprong van natuurlike skoonheidsmiddels en die geskiedenis van seepmaak; Aromaterapie-eteriese olies; Draerolies; Toerusting; Lyfprodukte; Hand- en voetprodukte; Haarprodukte; Badprodukte; Gesigsprodukte; Swangerskap- en bevallingsprodukte; Babaprodukte; Kinderprodukte; Seep; Huisprodukte; Eerstehulp- en medisinale produkte; Toedraai- en verpakkingsidees.
Erscheint lt. Verlag | 20.11.2013 |
---|---|
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Freizeit / Hobby ► Heimwerken / Do it yourself |
Sachbuch/Ratgeber ► Freizeit / Hobby ► Kreatives Gestalten | |
Sachbuch/Ratgeber ► Gesundheit / Leben / Psychologie ► Schönheit / Kosmetik | |
ISBN-10 | 1-4323-0201-9 / 1432302019 |
ISBN-13 | 978-1-4323-0201-6 / 9781432302016 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
aus dem Bereich