Pikant
Seiten
2011
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-77007-868-0 (ISBN)
Struik Lifestyle (Verlag)
978-1-77007-868-0 (ISBN)
- Titel ist leider vergriffen;
keine Neuauflage - Artikel merken
'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie'; dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat - 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geinspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte. Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bere en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.
Sonia Cabano het haar sjefsvaardighede in Londen vervolmaak, waar sy vir 12 jaar ondervinding opgedoen het. Met haar terugkeer na Kaapstad, het sy 'n suksesvolle spyseniersbesighed begin en gespog met talle voorste media- en korporatiewe klante. Sy het as demonstrasiesjef, vryskutstilis en -kosskrywer gewerk, met verskynings by die Good Food and Wine Show in Kaapstad en Johannesburg. Sy is ook welbekend as televisiepersoonlikheid, naamlik vir die TV3-reeks 'Pampoen tot Perlemoen' en, meer onlangs, 'Expresso'. Sy is die outeur van Vars, Vinnig, Lekker. Pikant is haar derde boek.
Erscheint lt. Verlag | 11.9.2011 |
---|---|
Zusatzinfo | 80 volkleur illustrasies |
Sprache | Afrikaans |
Maße | 190 x 250 mm |
Gewicht | 738 g |
Themenwelt | Sachbuch/Ratgeber ► Essen / Trinken ► Grundkochbücher |
ISBN-10 | 1-77007-868-1 / 1770078681 |
ISBN-13 | 978-1-77007-868-0 / 9781770078680 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
deine Lieblingsrezepte - einfach gemacht!
Buch | Hardcover (2023)
Gräfe und Unzer (Verlag)
CHF 39,90
wie du zu Hause die beste Pizza deines Lebens backst
Buch | Hardcover (2024)
Becker Joest Volk Verlag
CHF 41,90