Deliktereg in Suid-Afrika
Seiten
2010
Oxford University Press Southern Africa (Verlag)
978-0-19-598638-9 (ISBN)

- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
Deliktereg in Suid-Afrika is 'n ryke bron wat n lewendige en toeganklike inleiding tot die beginsels van die deliktereg bied. Deur die gemeenregtelike, statutere en grondwetlike komponente van die deliktereg saam te snoer, verskaf hierdie werk alle noodsaaklike gegewens binne die bestek van een, omvattende bron.
Deliktereg in Suid-Afrika is n ryke bron wat n lewendige en toeganklike inleiding tot die beginsels van die deliktereg bied. Deur die gemeenregtelike, statutere en grondwetlike komponente van die deliktereg saam te snoer, verskaf hierdie werk alle noodsaaklike gegewens binne die bestek van een, omvattende bron. Dit is op die leergang van die voorgraadse LLB-kursus toegespits, om as n deeglike en leersame oorsig van al die belangrike onderwerpe van hierdie dissipline te dien. Die samestelling van die boek weerspieel die logiese en sistematiese proses wat gevolg moet word wanneer mens n deliktuele aangeleentheid moet oorweeg, of daarvoor moet voorberei. Dit onderskei duidelik tussen die grondliggende aksies wat hierdie dissipline ten grondslag le, te wete die actio legis Aquiliae, die Germaansregtelike aksie en die actio iniuriarum. Deliktereg in Suid-Afrika het verskeie eienskappe wat daarop gemik is om n onafhanklike, kritiese en denkende omgang met die vakge bied te bevorder, waardeur die waarde daarvan as studentehandboek verhoog word.
Die boek is ook n nuttige bron vir regspraktisyns wat opheldering verlang oor nuwe ontwikkelinge binne, of wesenlike beginsels van, die deliktereg.

Erscheint lt. Verlag | 12.2.2010 |
---|---|
Verlagsort | Goodwood |
Sprache | Afrikaans |
Maße | 168 x 240 mm |
Themenwelt | Recht / Steuern ► EU / Internationales Recht |
Recht / Steuern ► Privatrecht / Bürgerliches Recht ► Besonderes Schuldrecht | |
ISBN-10 | 0-19-598638-5 / 0195986385 |
ISBN-13 | 978-0-19-598638-9 / 9780195986389 |
Zustand | Neuware |
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
steueroptimiert übertragen und den Schenker absichern
Buch | Softcover (2023)
C.H.Beck (Verlag)
CHF 20,85
Vertragliche Schuldverhältnisse
Buch | Softcover (2022)
C.F. Müller (Verlag)
CHF 36,40
Gesetzliche Schuldverhältnisse
Buch | Softcover (2024)
C.F. Müller (Verlag)
CHF 36,40