Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika - Vincent Carruthers

Sasol Eerste Veldgids tot Paddas van Suider Afrika

Buch | Softcover
57 Seiten
2012 | 2nd edition
Struik Nature (Verlag)
978-1-4317-0282-4 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel ist leider vergriffen;
    keine Neuauflage
  • Artikel merken
Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken.
Sasol Eerste Veldgids tot die Paddas van Suider-Afrika is ’n interessante gids tot die paddas van die streek. Volkleurfoto’s, verspreidingskaarte en verstaanbare teks sal nuwelinge en aspirantnatuurkenners help om die algemeenste paddaspesies in Suider-Afrika uit te ken, te ontdek waar hulle voorkom en te leer van hul unieke gedrag en buitengewone eienskappe.

Vincent Carruthers is 'n bekende omgewingskundige wat bydraes aan verskeie hoog aangeskrewe publikasies gelewer het en ander, onder meer Paddas en Paddajolyt en A Complete Guide to the Frogs of Southern Africa (Struik Uitgewers), geskryf het. Hy dien op die raad van 'n aantal omgewingsorganisasies en is die hoof van 'n bestuurskonsultasiefirma. In 1989 is die gesogte Stevenson-Hamilton-medalje deur die Soologiese Vereniging van Suider-Afrika aan hom toegeken vir sy bydrae as amateursooloog.

Erscheint lt. Verlag 14.8.2012
Reihe/Serie Sasol Eerste Veldgids
Sprache Afrikaans
Themenwelt Sachbuch/Ratgeber Natur / Technik Naturführer
Naturwissenschaften Biologie Zoologie
ISBN-10 1-4317-0282-X / 143170282X
ISBN-13 978-1-4317-0282-4 / 9781431702824
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich
alle Arten Europas, Nordafrikas und Vorderasiens

von Lars Svensson; Killian Mullarney; Zetterström Dan

Buch | Hardcover (2023)
Kosmos (Verlag)
CHF 52,90