Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Beginsels Van Narkose Vir Die Voorgraadse Student - Andre Coetzee

Beginsels Van Narkose Vir Die Voorgraadse Student

(Autor)

Buch | Softcover
456 Seiten
2008
Sun Press (Verlag)
978-1-920109-83-7 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
Beginsels van narkose vir die voorgraadse student is saamgestel deur die Departement anestesiologie en kritieke sorg, Universiteit Stellenbosch, Suid-Afrika. Die titel stel die voorgraadse student in narkose bekend aan sommige van die beginsels van narkose praktyk. Die hoofoogmerk van die titel is om praktisyns die wetenskap van anestesiologie te help verstaan eerder as om hulle te onderwerp aan resepmatigheid wat dokters in tegnici verander.

Professor Coetzee het matrikuleer aan Paarl Gimnasium en verwerf die graad MB ChB aan die Universiteit Stellenbosch in 1974. Hy registreer as spesialis narkotiseur nadat hy die MMed(Anes) aan US en LKN van die Kollege van Geneeskunde van Suid-Afrika in 1981 verwerf het. In 1982-1983 was hy 'n Nuffield Dominion Trust Scholar aan Oxford Universiteit en verwerf die FFARCS in Ierland. Vanaf 1984 is hy professor in Anestesiologie en 'n eerste PhD word toegeken in 1984, 'n MD in 1987 en 'n tweede PhD in 1994. Gedurende 1991 was hy 'n navorsingsgenoot en Medeprofessor aan die Universiteit Arizona in Tucson, Arizona. Vanaf 1994 registreer hy in die subspesialiteit Intensiewe Sorg by die beroepsraad. Hy was redakteur van 2 boeke, het 115 publikasies geskryf en 157 voordragte by vakkongresse gelewer en is tans die Uitvoerende Hoof van die Departement Anestesiologie en Kritieke Sorg aan US. Sy navorsingsbelangstelling is in die funksie en disfunksie van die veral die hart en longe gedurende narkose en intensiewe sorg.

Erscheint lt. Verlag 1.7.2008
Verlagsort Matieland
Sprache Afrikaans
Maße 175 x 245 mm
Themenwelt Medizin / Pharmazie Medizinische Fachgebiete Anästhesie
ISBN-10 1-920109-83-8 / 1920109838
ISBN-13 978-1-920109-83-7 / 9781920109837
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich

von Reinhard Larsen

Buch | Hardcover (2022)
Urban & Fischer in Elsevier (Verlag)
CHF 268,90
Grundlagen, Formen der Allgemeinanästhesie, Lokal- und …

von Hans Walter Striebel

Buch (2019)
Thieme (Verlag)
CHF 489,95