Tokkelossiebossie en ander dol gedoentes
Seiten
2022
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-322-4 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-322-4 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop tokkelossies in tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.
In die wonderlike tweeling Philip de Vos en Piet Grobler se dertiende boek saam, is daar allerhande dinge wat tussen die bladsye wegkruip: rooikop-tokkelossiesin tokkelossiebossies, miere met voorname en Aspoestertjie met haar stink tekkies.Daar is dinge wat jou sal laat lag en dinge wat jou sal laat dink: spinnekoppiesmet piepklein hartekloppies, vissies in blikkies en duisendpote met liddorings.Dit is ’n land waar elke voëltjie sy eie lied het, die land van wie-weet-waar; dieland waar jy oplaas die maan se skemerlig aan ’n wilgerboom se tak kan hang.Dit is ’n wonderland vir kinders en hulle ma’s en hulle pa’s en hulle ouma- en oupagrootjies.

Piet Grobler is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, kunstenaar en illustreerder. Grobler ontvang verskeie nasionale en internasionale toekennings vir sy werk. Hy het reeds meer as sewentig boeke geïllustreer.
Erscheinungsdatum | 02.02.2022 |
---|---|
Illustrationen | Piet Grobler |
Verlagsort | Pretoria |
Sprache | Afrikaans |
Themenwelt | Literatur ► Comic / Humor / Manga ► Humor / Satire |
Kinder- / Jugendbuch ► Gedichte / Lieder | |
ISBN-10 | 1-77635-322-6 / 1776353226 |
ISBN-13 | 978-1-77635-322-4 / 9781776353224 |
Zustand | Neuware |
Informationen gemäß Produktsicherheitsverordnung (GPSR) | |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Die Online-Omi packt den Ranzen
Buch | Softcover (2023)
Ullstein Taschenbuch Verlag
CHF 17,90
Kein Thriller (Auch wenn der Titel nach Horror klingt!)
Buch | Softcover (2023)
Droemer (Verlag)
CHF 24,90