Nicht aus der Schweiz? Besuchen Sie lehmanns.de
Die beste raaiselboek - Heidri Mittendorf

Die beste raaiselboek

Speletjies wat jou brein sal laat bollemakiesie slaan
Buch | Softcover
64 Seiten
2022
Lapa Publishers (Verlag)
978-1-77635-469-6 (ISBN)
Preis auf Anfrage
  • Titel nicht im Sortiment
  • Artikel merken
“Het jy geweet ...?”Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan!In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syfer-speletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!

Tumi K. Steyn het van kleins af geteken en prenteboeke versamel. Haar illustrasieloopbaan het begin toe sy op die ouderdom van 18 haar eerste boek vir ’n oorsese skrywer geïllustreer het. In 2013 het sy vir die plaaslike mark begin illustreer. Sommige boeke waaraan sy gewerk het, sluit in Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs se Minki-reeks, en verskeie opvoedkundige publikasies soos Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage. Tumi woon in Johannesburg waar sy met verskillende vorms van kuns en kunsvlyt eksperimenteer, stapels boeke lees, en haar katte vermaak.

Erscheinungsdatum
Reihe/Serie Speletjies wat jou brein sal laat bollemakiesie slaan
Illustrationen Tumi K. Steyn
Verlagsort Pretoria
Sprache Afrikaans
Themenwelt Kinder- / Jugendbuch Sachbücher
Kinder- / Jugendbuch Spielen / Lernen Quiz / Rätsel
ISBN-10 1-77635-469-9 / 1776354699
ISBN-13 978-1-77635-469-6 / 9781776354696
Zustand Neuware
Haben Sie eine Frage zum Produkt?
Mehr entdecken
aus dem Bereich