Afrikaans +: Chop-Chop
Seiten
2021
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-6396-0075-8 (ISBN)
Lapa Publishers (Verlag)
978-0-6396-0075-8 (ISBN)
- Titel nicht im Sortiment
- Artikel merken
A learner-friendly guidebook for Afrikaans Additional Language leaners with all explanations in English. The book is filled to the brim with examples and offers lots of free online support, catering for both the DBE and IEB classroom. It was written by educational experts who understand the needs of the additional language learner.
Afrikaans + is ’n leerdergesentreerde studiegids vir leerders wat Afrikaans as addisionele taal neem, propvol voorbeelde waarvan die verduidelikings in Engels is. Riglyne vir staatskole en die IEB-skole word verskaf en daar is gratis aanlyn hulp vir elke hoofstuk beskikbaar. Die boek is deur ’n paneel kundiges geskryf wat die uitdagings van die addisioneletaalleerder verstaan. Dit is geskryf volgens die nuutste AWS (2017) en is modulêr sodat dit maklik opgedateer kan word. Daar is ses afdelings: begrip, taal, literatuur, mondeling, woordeskat en skryfwerk. ’n QR-kode neem leerders na ’n pasgemaakte webruimte wat gereeld opgedateer word. Op dié webruimte is daar ekstra voorbeelde en riglyne, drilwerk, en groot gedeeltes daarvan is gratis.

Liesbet Gelderblom, Kathie Viljoen, Marieta Nel, Adinda Vermaak, Alet Mihálik, Riette Hugo en Izak de Vries. Elkeen het klaskamerondervinding. Hulle het met taalkundiges en -praktisyns saamgewerk om hierdie unieke, leerdergesentreerde boek te skep.
Erscheinungsdatum | 02.06.2021 |
---|---|
Verlagsort | Pretoria |
Sprache | englisch |
Themenwelt | Schulbuch / Wörterbuch |
ISBN-10 | 0-6396-0075-1 / 0639600751 |
ISBN-13 | 978-0-6396-0075-8 / 9780639600758 |
Zustand | Neuware |
Haben Sie eine Frage zum Produkt? |
Mehr entdecken
aus dem Bereich
aus dem Bereich
Buch | Softcover (2024)
Community Editions (Verlag)
CHF 21,90
Geometrie und Rechnen mit Größen
Buch | Hardcover (2024)
Kallmeyer (Verlag)
CHF 42,90